Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Baanbreker-driewiel

Die Terra-Trac was een van die eerste werktuie wat die Duitse landboutoerustingvervaardiger Horsch bemark het met sy stigting in 1984. Dit is ontwerp om die maatskappy se eerste minimumbewerkingsplanter, die Seed-Exactor, te trek. kon dié gerestoureerde werktuig te siene kry tydens ’n onlangse besoek aan die maatskappy se internasionale hoofkwartier in Schwandorf in Beiere, Duitsland, ter viering van sy 39ste bestaansjaar. Vir veldwerk kon al drie 1 m-breë wiele aangedryf word teen ’n maksimum spoed van 15 km/h. Al was hy 7,3 m lank en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh