Pluimveebedryf op nuwe groei-en transformasiepad
Sep 29, 2021
2 minutes
Deur Jacques Claassen
ransformasie, die oplos van ondoeltreffendhede asook groei en uitbreiding vorm nou die breë verhaal en fokus van landboubeleid. Dit het reeds neerslag gevind in die nuwe meesterplanne van verskeie landboubedrywe, waaronder dié van die pluimveebedryf wat homself reeds jare lank probeer bevry uit die wurggreep van handelversteurings en internasionale roofhandel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days