Weeg en verpak aartappels maklik en in ’n japtrap
Uniekum se nuwe Weigh Buddy 2.0 is gemik op die vinnige, maar steeds akkurate weeg en verpakking van aartappels. Die hoofvoerband vul die sak vinnig tot naby die gewenste gewig en die aanvulband voltooi