Landbouweekblad

Vuilspel én nalatigheid steek agter Noordwes se brand-nagmerrie

NOORDWES is sedert Augustus ’n kruitvat vir veldbrande. ’n Oorvloed brandbare materiaal weens die afgelope La Niñaklimaatsiklus, politieke onrus en straffelose misdadigheid het saam met ’n warm en onstuimige lente die perfekte toestande vir wegholbrande geskep.

Die brandtoestande begin soggens stil, maar smiddae styg temperature skerp, die humiditeit daal en ’n sogenoemde oorkruis-fenomeen – wanneer die temperatuur 30 ºC of hoër is, die humiditeit 30% of laer, en die windspoed 30 km/h of meer – maak die brandgevaar baie hoog.

In sy voorlopige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit