SA Hunter/Jagter

HORNADY OUTFITTER-AMMUNISIE EN CX-KOEËLS

ie mark vir monometaal-“sagte-puntammunisie” en -koeëls is besig om met rasse skrede te groei. Aangedryf deur Amerikaanse en Europese wetgewing wat die gebruik van loodkernkoeëls al hoe meer verbied, het vervaardigers geen ander keuse as om ’n loodvrye alternatief aan jagters beskikbaar te stel nie. Daar is egter baie jagters wat die bewese gevaar van lood verstaan. Ek het al in SA JAGTER/ HUNTER hieroor geskryf – my eie pa het vir baie jare loodvergiftiging gehad en dit het erge gesondheidsprobleme vir hom veroorsaak. Ek het jare gelede besluit om alles in my vermoë te doen om dit te vermy (en ek raai jou aan om dieselfde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related