SA Hunter/Jagter

NORMA BOND-STRIKE VIR LANG SKOTE

Norma het sekerlik geen bekendstelling nodig in Suid-Afrika nie. Dié maatskappy se fabrieksammunisie, koeëls, doppe en kruit vir herlaaiers is plaaslik baie gewild.

Die Norma Oryx-koeël is reeds baie jare lank beskikbaar en het ’n loodkern en mantel van koperallooi wat chemies aan mekaar gebind is. Dit verseker dat die koeël nie opbreek nie, goeie gewig behou en dus goeie penetrasie op swaarder wildsoorte verskaf. En omdat die koeël nie in stukkies opbreek nie, verminder dit ook vleisskade tot ’n mate.

Vir sommige gebruikers was die Oryx se halwe rondeneus egter ietwat van ’n probleem en baie Norma-entoesiaste het gevra vir ’n koeël met ’n gebonde kern wat meer vaartbelyn is. Norma het geluister en in 2019 die Bondstrike bekend gestel. Soos die Oryx het dit ’n gebonde kern, maar die koeël het ’n bootstert en ook ’n slanke, skerppuntneus wat afgerond is met ’n polimeer-tipe punt.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f

Related