SA Hunter/Jagter

In die jagveld met die 6.5MM CREEDMOOR

Ek het my 6.5mm-tande op die 6.5x55 Sweedse Mauser gesny. Na vier jaar van weeklikse en soms daaglikse gebruik het ek begin dink aan ’n plaasvervanger vir hierdie dunloop-Howa-geweertjie. Maar die wetlike aspekte van ’n loopvervanging neem deesdae byna net soveel tyd in beslag as ’n nuwe lisensieaansoek en, ten spyte daarvan dat ek ander werksgewere het, was ek bloot nie lus om vir etlike maande sonder ’n 6.5-kaliber oor die weg te kom nie.

Aanvanklik het ek ’n tweede 6.5x55 oorweeg, maar ’n uitnodiging na ’n langafstandskietkursus het my oortuig dat ek eerder ’n dikloop-6.5mm nodig gehad het. ’n Aand se kuier en soek op die internet het my oortuig dat daar weinig verskil is tussen die ballistiese vermoëns van my ladings vir die Sweedse 6.5x55 en die 6.5 Creedmoor, en na ’n besoek aan Kloppers in Bloemfontein en ’n paar maande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related