Landbouweekblad

Mynmaatskappye ‘litigeer boere bankrot’

NuusAktueel: Mynbou

“MY gevoel is dat die myne ons deur middel van litigasie tot bankrotskap wil dwing en ons probeer dryf tot ’n punt wat ons moet tou opgooi.”

Só sê Christiaan Winckler, eiendomswaardeerder van Ermelo, wat sy skoonpa, Corneels Greyling, met regsoptrede bystaan in ’n stryd teen Kangra Coal, ’n mynmaatskappy in Turkse besit wat ’n ondergrondse steenkoolmyn sowat 45 km van eMkhondo (Piet Retief) bedryf.

Greyling se Corneels Greyling-trust, die Mooibank-boerdery en TR Mabuza, wie se boerdery verlede jaar as die suksesvolste opkomende boerdery in Mpumalanga bekroon is, het by die watertribunaal appèl aangeteken teen ’n watergebruikslisensie wat in 2021

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit