DIE behoefte aan ’n groeiende bruto binnelandse produk, tesame met voedselsekerheid, beteken dat die landbou en mynbou ’n manier sal moet vind om saam te werk.
Mnr. Gerhard van der Burgh, datawetenskap-en-stelselintegrasiebestuurder by die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP), sê sedert die vroeë 1960’s het die landbou en mynbou albei ’n groot rol in die groei van Suid-Afrika gespeel.
“Mynbou is verreweg