Landbouweekblad

Jy kán myne van jou grond af hou

NuusAktueel Mynbou

WANNEER ’n kennisgewing oor voorgenome prospekteerof mynaansoeke op ’n boer se grond in sy posbus beland of op sy grensdraad verskyn, moet hy bitter vinnig ’n paar ingrypende besluite neem. Gaan hy verkoop, of gaan hy bly en baklei?

Jan Boshoff, eienaar van Boshoff Bonsmaras tussen Delmas en Leandra in Mpumalanga, meen ’n boer kan sy vingers lelik verbrand as hy hom daarteen blind staar om grond teen ’n groot bedrag aan die myn te verkoop.

“Gewoonlik wil die mynmaatskappy net ’n gedeelte van jou plaas koop. Gestel jy boer op 1 000 ha en hulle wil net 100 ha of 200 ha hê en bied jou ’n groot bedrag geld daarvoor aan, maar nou is die grond wat oorbly, nie meer ’n ekonomiese eenheid nie. Daar is soms geleenthede as jy net ’n gedeelte van jou grond verkoop, maar as jy nie ekonomies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit