Landbouweekblad

Reg vir kerk en dans, maar werk?

Bakkie vir ’n boer

Toe Nissan sy jongste Navara in 2016 bekend gestel het, was een van die sterkste verkoopspunte dat dit kronkelvere het in die plek van bladvere. Nissan se oogmerk met die verstelling was edel – hy wou ’n bakkie met ’n sagte rit vir sy klante bou. Maar dié pakmuil moes ook omtrent ’n ton kan vat. Ongelukkig het dié voornemens nie vrug gedra nie – die Navara het padlangs rondgespring soos ’n skaaplam wat in ’n springbokkamp grootword.

Die Japanners is terug na die werkswinkel, en sowat twee jaar gelede is ’n beter Navara mark

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter