Landbouweekblad

Gebou vir gemak

Voor die destyds nuwe Navara se bekendstelling in 2016 het Nissan die wêreld vertel dié bakkie span kronkelvere vir die agterwiele in pleks van bladvere. Dit was kwansuis om die rit te “kussing” sodat die Navara meer soos ’n kar as ’n bakkie ry – iets waarna alle vervaardigers streef.

Ongelukkig kon ’n mens dié wondersagte rit alleenlik ervaar deur jou verbeelding te gebruik. Inderwaarheid het hy net soveel as die gemiddelde bakkie geskud, iets waaraan die Mercedes-Benz X-Klas, wat 80% Navara is, nie kon ontsnap nie.

Nissan het onlangs ’n bygewerkte Navara mark toe gebring en die vering – dubbele mikvere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit