MEESTERKLASSE
Familieboerderymeesterklas met Theo Vorster en Landbouweekblad.
6 SEPTEMBER: Douglas.
21 SEPTEMBER: Mbombela. Kaartjies beskikbaar op Quicket (soek na Landbouweekblad), events@landbou.com
BOEREDAE
Etienne van Heerden-veldsoirée op die plaas Buffelshoek buite Cradock. Christo van der Rheede gaan praat oor die huidige stand van die landbou en Theo Venter vra: Hoe lyk ons toekoms? Ander kundiges en politieke ontleders wat optree, sluit in Christi van der Westhuizen, Frans Rautenbach, Barend la Grange, Freek Robinson,