Huisgenoot

PIENKPRET

BARBIE beïnvloed ons sedert sy in 1959 op die skoonheids-en modetoneel verskyn het, en in 2023 geniet ons weer haar wêreld.

Barbiecore, die term waarmee die estetika beskryf word wat deur dié popkultuur-ikoon geïnspireer is, word gekenmerk deur hoëoktaankleure en ’n mooie speelsheid.

Die tendens het al verlede jaar posgevat, maar Barbie-koors het ’n hoogtepunt bereik sedert die fliek met Margot Robbie in die titelrol uitgereik is. Aanhangers van die ikoniese pop vier als wat uiters vroulik, glansryk en pienk is. Dink aan pienk naels, donsige wimpers, blinkeraksente en treffende pienk lippe.

Ons wys jou hoe om die voorkoms

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru