Huisgenoot

BREEK DIE REËLS

DIS tyd om die geykte reëls oor grimering uit te gooi en van die ou voorskrifte te vergeet.

Wie’t in elk geval besluit jou lipomlyner en lipstiffie moet by mekaar pas? Of dat blou oogskadu uit die mode is?

Sê ja vir dinge soos helder lipstiffie en kleurvolle oogskadu tegelyk (kan jy dit glo!) of blinkers in die dag (ja, regtig!).

Hier is reëls wat jy kan breek.

VERMY WASBEER-OË

Die laaste jare is ooggrimering baie presies aangewend. Maar die mode-en skoonheidsneigings van die 1990’s is weer gewild en dié gewoonte kry die trekpas.

Dik, donker skadu reg om jou oë skep ’n smeulende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi