Huisgenoot

8 GRIMEER-FOUTE WAT JOU LAAT OUER LYK

OF DIT ’n teenverouderende velsorgroetine is of ’n verjongende dieet, ons werk hard om fyn lyne, plooie en ’n onegalige vel te bestry.

Maar jy kyk dalk iets mis: jou grimeringroetine. Die verkeerde produkte of die regtes op die verkeerde plekke kan jou in werklikheid ouer laat lyk as glad geen grimering nie.

As jou doelwit is om jeugdiger en stralender te lyk, moet jy die volgende foute vermy.

1 JOU WENKBROUE AFSKEEP

Versorgde wenkbroue is ’n teenmiddel teen veroudering waarmee baie min mense moeite doen. Die meeste grimeerkunstenaars sal vir jou sê smal, geboë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related