Gebruik wat jy het!
May 13, 2020
3 minutes
WENK
ONDERLAAG
Gebruik jou tyd om die regte skakering en formule vir jou veltoon en -tipe te kry, want dit vorm die basis van jou grimering. Onthou, gebruik verbloemer om merkies weg te steek, en wend jou onderlaag eerder ligter aan.
VERBLOEMER ( CONCEALER )
Verdoesel merkies en kringe onder jou oë. Onthou ook die deel langs jou neus en oë waar daar skadu’s is, anders lyk jou oë nader aan mekaar.
NATUURLIKE OOGSKADU
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days