Huisgenoot

JP PIETERSEN

ELKE keer wat hy vandag aan die Springbokke van 2007 se Wêreldbeker-oorwinning terugdink, is dit nie ’n wedstryd by die toernooi wat hom in die eerste plek bybly nie, vertel die voormalige Bok JP Pietersen (36).

Nee, dit was ’n toets teen Engeland op Twickenham in November die vorige jaar. Die Bokke het verloor en die breier, Jake White, het agterna nie doekies omgedraai in die kleedkamer nie.

“Hy het hárd met ons gepraat,” onthou JP. “Maar hy het ons ook gemotiveer deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers