Landbouweekblad

Genoeg goeie planne, te min uitvoering

IN BFAP se vooruitskouing vir die landbou-en-verwerkingsektor vir die tydperk 2023 tot 2032 wat pas bekend gemaak is, is daar ’n dringende oproep tot daadwerklike optrede om die ernstige probleme te oorbrug en ’n volhoubare toekoms te skep.

Dr. Tracy Davids, kenner van kommoditeitsmarkte en vooruitskouing by BFAP, sê druk moet van alle belanghebbendes in die waardeketting kom dat planne in werking gestel moet word. Dit gaan goeie samewerking tussen die regering en die private sektor verg en almal moet mekaar verantwoordbaar hou. Die probleme is nie onoorkomelik nie, maar gaan nie hulself oplos nie.

BFAP het oor die jare verskeie faktore beklemtoon wat van deurslaggewende belang is om ’n ommekeer te bewerkstellig.

Dit sluit in die noodsaaklikheid van ’n stabiele en bevorderlike beleids- en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit