Landbouweekblad

Biosekerheid onderdruk landbougroei

GROEIVOORUITSIGTE in die komende dekade vir lewende hawe, Suid-Afrika se grootste subsektor vir die landbou, is op die oomblik op ’n naaldpunt gebalanseer weens laer plaaslike verbruik en beperkinge op uitvoer weens dieresiektes, waarsku BFAP in sy jongste vooruitskouing vir die tydperk 2022 tot 2031.

In die verslag wat pas bekend gemaak is, beklemtoon BFAP dat dié sektor groot potensiaal het vir versnelde inklusiewe groei, maar dat miljarde rande in uitvoer verlore gaan weens dieresiektes wat nie bekamp kan word nie.

Daar was goeie vooruitgang in die afgelope dekade danksy aansienlike beleggings in die intensiewe produksie van hoenders, eiers en varkvleis.

Die beesvleisbedryf het verskuif van ’n netto invoerder na ’n netto uitvoerder.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter