Huisgenoot

MAAK JOU NUUT

KARONESHIA NEL JONKERS

As ’n bedrywige laerskoolonderwyseres en gemeenskapsaktivis het Karoneshia (33) skaars tyd vir haarself. Haar ideale blaaskans is ’n afspraak saam met haar man. Ons het haar ’n uitrusting gegee wat haar selfvertroue ’n hupstoot gee vir die spesiale aand.

DIE UITRUSTING

Die rok met speelse kralevalle het trefkrag vir ’n aand uit. Dis glansryk, en die deursigtige driekwartmoue gee ’n bietjie bedekking. Ons het die voorkoms afgerond met fyn hangoorbelle en gemaklike, stylvolle hofskoene – perfek om die aand mee om te dans!

‘Ek is mal oor die rok. Jy kan nooit ’n fout maak met ’n swart rok nie!’

GRIMERING EN HARE

Ons het Karoneshia se pragtige, stralende vel met serum aangevul. Toe voeg ons sagte skakerings van pienk en bruin aan haar oë, ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers