Blaas nuwe lewe in jou hare met hierdie styl- en kleur-idees.
SLEEK BOB
Die bob is 'n haarstyl waaroor ons nog vir jare gaande gaan wees - nie net omdat dit tydloos en maklik hanteerbaar is nie, maar jy kan dit op verskillende maniere dra. Die sleek bob is juis hierdie somer 'n groot treffer. Die styl