china
DIE PANJIN-ROOI STRAND
ie meeste mense wil nie in die herfs strand toe gaan nie, maar in dié seisoen lok die Rooi Strand van Panjin in die Dawa-distrik in Noordoos-China duisende besoekers. Dis nie sommer enige strand nie, maar Asië se grootste wat as gevolg van die alge daarin ’n