Met kwessies soos swak veerkragtigheid van weidings en verhoogde bedryfskoste, tesame met wisselvallige weerstoestande, is dit nou belangriker as ooit dat die regte gewasse binne die boer se weidingsprogram benut word.
Barenbrug se Commandersigorei en Captain-plantaan is in dié opsig uiters geskik en hou vele voordele in. “Voerkruie het weidingstelsels