Landbouweekblad

Alternatiewe gewasse kan melkery produktief hou

LIGGING

George, Wes-Kaap

KORTOM

■ Die opbrengs en voergehalte van langswenkgras, smalweëblaar en sigorei is binne die aanvaarbare perke vir melkproduksie op aangeplante weiding.

■ Hierdie gewasse kan ’n goeie alternatief vir raaigras wees omdat hulle water beter kan benut.

■ Omdat hulle meerjarig is, bespaar die boer boonop op vestigingskoste.

Struikelblokke soos droogte, minder water wat vir besproeiing beskikbaar is, en klimaatsveranderings lei al hoe meer tot die besef dat aangeplante weiding vir melkproduksie meer veerkragtigheid en robuustheid nodig het as die verskillende raaigrasspesies wat dekades lank die grondslag van dié weiding gevorm het.

Die gematigde spesies wat algemeen vir intensief besproeide weidingproduksie gebruik word, is Lolium multiflorumen , albei raaigraskultivars met goeie voergehalte wat vir melkproduksie nodig is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa