Landbouweekblad

El Niño: ’n Warmer toekoms is reeds hier

Nuus Aktueel Klimaat

MET ’n 80%-kans is 2023 sterk op pad om die warmste jaar nóg te word, volgens Berkley Earth wat al sedert Oktober 2019 elke maand die wêreldwye temperature ontleed en vooruitskattings maak. Die ware toedrag van sake sal eers in Januarie 2024 bekend wees.

Hoekom gebeur dit?

Klimaatsiklusse het nog altyd bestaan. Wanneer mense dus redeneer “die klimaat verander altyd”, is hulle nie verkeerd nie, sê dr. Peter Johnston, navorser by die aksiegroep vir klimaatstelsels aan die Universiteit van Kaapstad. “Maar wat ons moet onthou, is dat die intensiteit van siklusse toeneem, en aardverwarming is grootliks die rede daarvoor.”

Natuurlike klimaatveranderlikheid beteken die aarde beleef op lang termyn natuurlike siklusse wat wissel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro