Landbouweekblad

El Niño: Die ses dinge wat jy moet weet

’N AANTAL internasionale weersentrums, onder meer Australië se gerespekteerde buro vir meteorologie (BoM) en Amerika se nasionale oseaan-en-atmosfeeradministrasie (NOAA), het aangedui hulle verwag dat ’n El Niño-weerstelsel teen die lente of somer van vanjaar kan vorm.

Die jongste BoM-klimaatverslag wat teen druktyd beskikbaar was, het aangedui dat al die weermodelle wat hy dophou, die vorming van ’n El Niño teen Augustus voorspel.

Dit het aanleiding gegee tot bespiegeling oor ’n “super-El Niño”, al het die buro bygevoeg “huidige Enso-vooruitskouings later as herfs moet met omsigtigheid bejeën word omdat hulle tipies minder akkuraat is as voorspellings op ander tye van die jaar”. Kenners waarsku ook dat die verband tussen El Niño en droogte nie eenvoudig is nie.

1. Wat is El Niño en hoekom is dit belangrik vir Suider-Afrika se boere?

El Niño is ’n fase van die El Niño Suidelike Ossilasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit