Kuier

PASOP VIR DIÉ SCAMS

Sy wou net haar kleindogter “help om ’n karretjie te koop”. Maar toe sy weer sien, is sy R25 000 armer - én haar kleinkind sit steeds sonder wiele.

“As jy in Suid-Afrika wil oorleef, moet jy wakker wees” sê Frances Josephs*. Sy het doodseker gemaak die motorhandelaar en kar wat sy wou koop, bestaan wel en dat die verkoopprys regtig R50 000 is. Maar ná sy R25 000 aanlyn betaal het en verder met die koper wou praat, was dié skielik skoonveld. Haar bank kon ook nie help om die geld terug te kry nie.

Die skelms wat jou wil inloop, is dikwels deel van gesofistikeerde sindikate sê Manie van Schalkwyk van die organisasie Southern African Fraud Prevention Serviee (SAFPS).“Ons algemene raad is as ’n verbruiker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related