SEEPGLADDE DIEET
Die tannie kla oor die jongste dieetgier wat nie vir haar wil werk nie. Haar vriendin laat hoor: “Ek bad deesdae in koue water en Omo. Die advertensie sê: Gewaarborg om vet en vlekke te verwyder!”
EMMIE
WINKELPOP
Mara benodig ’n nuwe rok vir die kantoorpartytjie. In