SUID-KOREA
ROBOT-DIRIGENT LEI VIR EERSTE KEER ORKES
’n Robot genaamd EveR-6 het onlangs vir die eerste keer ’n Suid-Koreaanse orkes gedirigeer. EveR-6 is so lank soos ’n mens, met ’n gesig wat emosie kan toon. Maar veral belangrik is dié robot se gevorderde skouer-, elmboog-, pols-en nekgewrigte, wat betreklik fyn dirigeerwerk – vir ’n masjien