Landbouweekblad

15 stappe wat aanslag van El Niño kan versag

Rubriek VEEBESTUUR

Vir die 2023-’24-seisoen word ’n super-El Niño-verskynsel voorspel. Daar was die afgelope 70 jaar vier sulke super-gebeurtenisse – in 1972-’73, 1982-’83, 1997-’98 en 2015-’16.

Elkeen van hulle het saamgeval met algemene droogtetoestande oor Suider-Afrika (GRAFIEK). Voorts was elke daaropvolgende super-El Niño-verskynsel feller as die vorige.

Tans dui die voorspelling daarop dat die komende verskynsel die hoogste indeks van almal sal bereik, naamlik 2,7 op die indeksskaal. Die doel van dié artikel is allermins om alarmisties te wees, maar om veeboere te help om hulself vroegtydig voor te berei as die voorspelling wel waar word.

5 DINGE OM NIE TE DOEN NIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit