Landbouweekblad

Bou veeboerdery só op ná droogte

Droogte, veral as dit lank en uitgerek is, veroorsaak agteruitgang van die veld, veegetalle en die finansies van ’n veeboerdery. Sodra die droogte gebreek is, moet die boer besluit wat die beste praktyke is om droogteskade te herstel en sy boerdery weer op te bou.

Die vraag waarmee die meeste boere worstel, is: Wat kom eerste, die veld, die vee of die finansies? Die antwoord is eenvoudig – al drie hierdie fasette behoort gelyktydig herstel te word, want hulle is interafhanklik van mekaar. Die toepassing daarvan is egter nie so eenvoudig nie.

Die proses moet teen die agtergrond van die volgende aanbevelings aangepak word.

■ Die “pasiënt is in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh