Landbouweekblad

Pleisters op melkkrisis

RubriekSUIWEL

Net die melkboere wat daarin slaag om die regte dinge op die regte manier te doen, sal kan oorleef. Dit vereis noukeurige bestuur van alle koste. Noukeurige bestuur beteken egter nie dat alle koste besnoei moet word nie. Wees veral versigtig met die besnoeiing van veranderlikes, soos voerkoste.

Hoewel die aantal melkboere in Suid-Afrika oor die afgelope twee dekades skerp gedaal het, het melkproduksie tot 2018 jaarliks gemiddeld met 2,3% gestyg.

In 1998 was daar 7 077 aktiewe melkboere wat altesaam 2 111 miljoen liter melk geproduseer het. Teen 2018 het die getal melkboere afgeneem tot 1 365, terwyl hul totale produksie tot 3 305 miljoen liter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit