Landbouweekblad

Só kan melkboere huidige krisis oorleef

Die melk-voerprysverhouding verskaf ’n goeie aanduiding van die gemiddelde winsgewendheid van melkboerdery omdat dié verhouding die produsenteprys- en voerkostebewegings in ’n enkele inset saamvat.

Sedert November 2018 is hierdie verhouding laer as die konserwatief berekende gelykspeelwaarde van 1,3:1 (sien GRAFIEK 1 ). Die lae waarde is die gevolg van stagnante produsentepryse en hoër graanpryse.

Uit GRAFIEK 2 is die ongemaklike pryskosteknyptang vir melkboere duidelik. Hoewel produsentepryse sedert Desember 2021 gestyg het, het die stygings nie met voerpryse tred gehou nie.

Internasionale graan- en oliesaadpryse gaan waarskynlik min verander. Graan SA beraam dat sojaboonpryse effens kan daal, terwyl geelmieliepryse effens kan styg. Die termynmark verwag effens laer pryse in 2023. Geelmielie- en sojaboonpryse op die SA termynmark, soos in aangedui.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding