Met ’n groeiende wêreldbevolking en druk op natuurlike hulpbronne word die landboubedryf tans uitgedaag met die vierde nywerheidsrevolusie om voor te bly met die toenemende vraag na voedsel.
Boere word gebombardeer met nuwe tegnologieë, produkte en gonswoorde wat gewasproduktiwiteit najaag.