Kuier

’N KAS VIR ’N KAMPIOEN

1 RAAK ONTSLAE

Voorjyjou kas netjies en skoon kan hou, moet jy eers ontslae raak van enige onnodige items. Pakal jou klereop jou bed. Vat jou tyd met elke item en vra jouself af of dit moet bly of gly. As jy dit maande, of selfs jare laas gedra het, het jy dit regtig nodig? Het jy werklik meeras sewe paar sokkies of ses jeans in dieselfde blou skakering nodig? Indien nie, is dit tyd om meer plek te maak vir ander, nuttiger items wat jy beslis gaan dra.

Pak al die onnodige items in ‘n boks en besluit wat jy daarmee wil doen. Jy kan dit skenk aan byvoorbeeld ‘n welsynsorganisasie, of verkoop die klere wat nog in ‘n goeie toestand is op aanlynwinkels soos Facebook Marketplace. As jy ‘n Facebookrekening het, kies die Marketplace-ikoon en klik op“create new listing” Jy skep dan ‘n advertensie deur ‘n foto, beskrywing van wat jy verkoop en jou prys te laai. Jy kan jou tweedehandse klere as individuele items

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related