BLINKNUWE SKOOLSKOENE
'n Paar nuttige wenke om jou skoolskoene heeljaar mooi te hou.
Jy benodig: skoenpolitoer, 'n droë borsel, 'n poetslap, 'n skoon lap, 'n perdehaar- of growwe borsel, 'n kleiner borsel ('n ou tandeborsel werk ook goed) en 'n koppie water vir daai blink afwerking.
1 sodat die skoenpolitoer dit nie vuil maak nie. Jy kan die veters ook in die was gooi