FINLAND
EILAND VERBIED SELFONE
Finland is bekend as die tuiste van Nokia, wat lank die voorloper in die selfoonbedryf was. Maar een deel van die land – ’n eiland bekend as Ulko-Tammio – roem homself nou daarop dat hy die eerste selfoonvrye eiland in die wêreld is.
Ulko-Tammio gaan vir die res van die