JAPAN
IKONIESE DEKSELS GAAN VERKOOP WORD
ie Japannese stad Kioto het bekendgemaak hulle gaan hul ikoniese mangatdeksels wat met kuns verfraai is, verkoop. Die deksels, wat in 1978, 1981 en 1990 vervaardig is, word as ’n winskopie beskou omdat dit vir $20 (sowat R380) verkoop