AMERIKA
VAKANSIEGANGER ONTDEK DIAMANT
, ’n Fransman wat op vakansie was in Arkansas, het met sy besoek aan ’n diamantpark in die staat ’n diamant van 7,46 karaat gevind. Julien het besluit om die diamant die naam Carine te gee, vernoem na sy verloofde.