Huisgenoot

LOCAL IS LEKKER

Rome Wepner

Rome het WEPNER in 2022 bekendgestel. “Dis ’n handelsnaam wat die man verteenwoordig wat ek nog altyd wou wees – selfversekerd, heilsaam en koel op my eie manier. Dis my eie idee van styl: Om sterker en magtiger te tree uit die onvermydelike uitdagings waardeur ons almal in die gesig gestaar word,” sê hy.

WAT IS JOU VROEGSTE MODE-HERINNERING? Ek onthou hoe ek as jong seuntjie geleer het om miniatuurkleertjies op my ma se naaimasjien te maak.

WAT IS JOU MOET-HÊ-ITEMS VIR DIE SEISOEN? ’n Oorgroot baadjie met sensasionele detail.

 Wepner is nog ’n nuwe handelsnaam en ons is op ’n lang reis. Ons het die afgelope jaar ons debuut op die loopplank gemaak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related