SA Hunter/Jagter

Smul heerlik aan ’n WILDSBOBOTIE

As iemand my vra om een ikoniese Suid-Afrikaanse gereg uit te sonder, sal ek sonder twyfel sê bobotie. Hierdie geurige gereg met sy smullekker kombinasie van speserye, vleis en die soetheid van rosyne en blatjang is al vir dekades ’n gunsteling op ons tafels. Boonop is dit so veelsydig en kan ’n mens bobotie met alles van vis tot volstruis maak. Ek het by die koskenner Errieda du Toit gaan aanklop vir ’n bietjie bobotie-wysheid.

“Bobotie se oorsprong is vol misterie, kinkels en afdraaie. Die invloede kom uit verskillende windrigtings en eras – uit die Ooste en van die antieke Romeine. Dit dra die spore van Kaaps-Maleise voorouers en wys ook familietrekke van boerekos. Dat bobotie in die ou Kaapse kombuise ontstaan het en op die vindingrykheid van slawekokke dui, blyk duidelik uit die heerlike aroma van speserye. Die vla-bolaag,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related