SA Hunter/Jagter

RAAK KREATIEF MET WATERBOK MAALVLEIS

Gemaalde vleis is ’n staatmaker-bestanddeel in die meeste huise – of jy nou in Italië is en ’n geurige spaghetti bolognese maak, in Amerika ’n monsterhamburger bou, of in Suid-Afrika ’n basaargunsteling soos kerrie-en-rys aanmekaarslaan. Ek het altyd ’n pakkie bevrore maalvleis in my vrieskas, en dit is handig om in die week vinnig iets vir aandete mee te maak.

Gewoonlik maak ek ’n lekker pasta met tamatie en kaas, frikkadelle en kapokaartappels of ’n herderspastei. Dit is ook lekker as ’n mens hoender-,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related