Landbouweekblad

Hoër pryse vir speenkalwers? Hou dié faktore dop

Rubriek Grootvee

Die Suid-Afrikaanse voerkraalbedryf bemark tot 80% van die beesvleis in Suid-Afrika. Voerkrale in Suid-Afrika kan tot 650 000 diere hanteer.

Na gelang van ekonomiese en bestuurspraktyke kan die Suid-Afrikaanse voerkraalbedryf jaarliks altesaam 1,7 miljoen beeste vir slag voorsien.

In Suid-Afrika wissel die grootte van voerkrale aansienlik. Daar is voerkrale met ’n kapasiteit van meer as 160 000 beeste, tot baie klein voerkrale wat boere self bestuur. Die groot voerkrale het deur die jaar beeste, maar daar is ook voerkrale wat beeste net seisoenaal voer.

Min van die diere wat in groot kommersiële voerkrale gevoer word, word deur die voerkrale self geteel.

Die voerkrale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding