Landbouweekblad

Inheemse vleisbeeste: Bemark eerder van veld af

KORTOM

■ Voerkrale diskrimineer met tot R10/kg teen inheemse vleisbeeste, of weier selfs om hulle in te neem.

■ Oorweeg dit om hierdie diere op 18-30 maande oud of selfs 36-40 maande oud regstreeks van die veld af te bemark.

■ ’n Nuwe klassifikasiestelsel wat vleisgehalte in ag neem, is nodig om veldvleis tot sy reg te laat kom wat prys betref. Intussen moet boere nismarkte ontgin.

Die ekonomiese en produksieomgewing waarbinne beesboere vleis produseer, word moeiliker. Die afgelope tyd was daar ’n neiging dat die styging in produksiekoste die styging in inkomste oorskry, buiten teen einde 2020 toe vleispryse die hoogte ingeskiet het. Hierdie neiging het winsgewendheid benadeel.

Die Covid-19-pandemie het alles verder kom deurmekaarkrap. Hopelik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa