Sitrus
Hannes de Waal, voorsitter van die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika (SKV) sê Suid-Afrika se bedryf is verreweg die gevorderdste uitvoerbedryf ter wêreld. “Bykans 90% van sitrusproduksie word uitgevoer; geen ander land voer soveel van sy sitrus uit nie.” Volgens SKV-data was Suid-Afrika in 2021-’22 die tiende