Landbouweekblad

China en Saoedi-Arabië dek tafel vir beter pryse

DIE heropening van Saoedi-Arabië en China se verbod op Suid-Afrikaanse rooivleis hou aansienlike potensiaal vir die plaaslike rooivleisbedryf in. Dié potensiaal strek veel wyer as net die uitvoerders.

“Dit kan die groot katalisator vir uitvoer wees en kan 50% tot 60% van die pakkie volmaak van die 20%-styging wat ons wil sien,” sê Gerhard van den Burgh, programkoördineerder vir datawetenskap en stelselintegrering by die buro vir voedselen landboubeleid (BFAP).

Dié hoër uitvoer is nodig om vraag te stimuleer en produsentepryse op volhoubaarder vlakke te bring.

Van den Burgh beklemtoon egter dat, parallel met uitvoer, die konstante dryfveer daar moet wees vir kompartementalisering, dieregesondheid en naspeurbaarheid weens die risiko’s wat dit vir uitvoer inhou.

“Eintlik is die bewyse van die regrukaksie reeds daar met die manier waarop die vorige uitbrekings van bek-en-klouseer aangepak is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit