Kamerastelsel verfyn skoffelwerk
Die nuwe IC-Light+-kamerastelsel van Lemken maak dit makliker vir sy Steketee-skoffelreeks om gewasse met ’n groot hoeveelheid blou in die blare uit te ken. Dit bied verskeie voordele vir meganiese onkruidbestryding, veral in die verbouing van uie, broccoli en rooikool.
Die oorspronklike IC-Light vang die RGB-spektrum op en onderskei