Landbouweekblad

Trusts: Onafhanklike trustee nou ’n moet

Geldbeplanning

Die meeste boere se belange in die bedryfsmaatskappy en die plaasgrond word deur trust(s) besit. Die plaasgrond word direk in die naam van ’n trust geregistreer, of in die naam van ’n maatskappy met die onderliggende aandeelhouding van die maatskappy in die naam van die trust(s). Een van die hoofredes hiervoor is sodat die boer kan verseker dat die familieboerdery oor generasies kan oorleef.

Indien trusts die bates van die familieboerdery besit, word geen boedelbelasting en kapitaalwinsbelasting betaal wanneer die bates na die volgende generasies oorgedra word nie. Indien hierdie belasting met elke generasie betaal moet word, sal die familieboerdery nie lank oorleef nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related