Landbouweekblad

Trek ’n reënjas aan in stormweer

Daar is ’n gesegde wat lui dat die beste 4x4 ’n Avis-motor is. Dit is seker moontlik, maar die sukses daarvan is twyfelagtig. Dit is soos om met ’n sportmotor te wil ploeg – dit gaan nie goed werk nie. Dit kan ook ’n heelwat duurder uitstappie wees as wat jy in gedagte gehad het.

Dieselfde beginsel geld wanneer dit by boedelbeplanning kom. Almal wil graag hul bates beskerm en boedelkoste en belastings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o

Related